Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Feb PhD-mondelinge
Begin: 17/02/2020, 14:30
Einde: 24/02/2020, 16:30
Kontak:Annali Maass - 021 808 3415
Plek: Lokaal / Room 715, CGW Schumanngebou / Building

​Mnr P Wabiga: 17 Februarie 2020

Die PhD mondelinge eksamen van mnr P Wabiga (Departement Ekonomie), met die proefskriftitel Foreign and domestic private investments in Developing Economics, vind plaas op Maandag, 17 Februarie 2020 om 14:00. Besonderhede oor plek en bywoning is hier onder.

 

Me M Mchenga: 18 Februarie 2020

Die PhD mondelinge eksamen van me M Mchenga (Departement Ekonomie), met die proefskriftitel Making under-resourced health systems work for vulnerable women and children: Antenatal care in Malawi, vind plaas op Dinsdag, 18 Februarie 2020 om 10:00. Besonderhede oor plek en bywoning is hier onder.

 

Me ST Xaba: 18 Februarie 2020

Die PhD mondelinge eksamen van me ST Xaba (USB), met die proefskriftitel Performance evaluation of Agricultural Cooperatives in Mpumalanga Province, South Africa, vind plaas op Dinsdag, 18 Februarie 2020 om 13:30. Besonderhede oor plek en bywoning is hier onder.

 

Mnr M Mjonono: 18 Februarie 2020

Die PhD mondelinge eksamen van mnr M Mjonono (USB), met die proefskriftitel Investigating the Cost and Value to Smallholder Farmers Participating in the deciduous Fruit Value Chain in South Africa, vind plaas op Dinsdag, 18 Februarie 2020 om 15:30. Besonderhede oor plek en bywoning is hier onder.

 

Mnr F Jessa: 21 Februarie 2020

Die PhD mondelinge eksamen van mnr F Jessa (SPL), met die proefskriftitel Public Value: Managing Integrated Public Service Systems regarding Municipalities in the Western Cape, vind plaas op Vrydag 21 Februarie 2020 om 12:30. Besonderhede oor plek en bywoning is hier onder.

 

Mnr M Maphosa: 21 Februarie 2020

Die PhD mondelinge eksamen van mnr M Maphosa (USB), met die proefskriftitel How lending booms generate bank fragility: the South African experience, vind plaas op Vrydag, 21 Februarie 2020 om 14:30. Besonderhede oor plek en bywoning is hier onder.

 

Mnr S Akongwale: 24 Februarie 2020

Die PhD mondelinge eksamen van mnr S Akongwale (USB), met die proefskriftitel Essays on Fiscal Policy Implementation and Governance: Evidence from sub-Saharan Africa (SSA), vind plaas op Maandag, 24 Februarie 2020 om 14:00. Besonderhede oor plek en bywoning is hier onder.

 

Me A van Zyl: 24 Februarie 2020

Die PhD mondelinge eksamen van me A Van Zyl (SPL), met die proefskriftitel Entrepreneurship and Sustainability-orientated Transitions: A Case Study of Entrepreneurial Support in the Western Cape, vind plaas op Maandag, 24 Februarie 2020 om 16:30. Besonderhede oor plek en bywoning is hier onder.

Plek waar mondelinge plaasvind:

Kamer 715, CGW Schumanngebou, Bosmanstraat, Stellenbosch

Antwoord asb.: Indien u hierdie geleentheid wil bywoon, stel asb betyds vir mev Annali Maass in kennis by tel 021 808 3415 of e-pos apaint@sun.ac.za.