Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Eerstejaarsinligtingsessie
Begin: 24/01/2020, 10:00
Einde: 24/01/2020, 11:00
Kontak:Ilze Gelderblom - 021 808 9525
Plek: Kruiskerk, hoek van / corner of Victoria & Ryneveld

Vrydag, 24 Januarie 2020

10:00 – 11:00:    Verpligte inligtingsessie vir alle EBW-eerstejaarstudente

Studente ontmoet die rolspelers in die Fakulteit, insluitende die dekaan, vise-dekane, Studentekomitee en steunpersoneel, en kry belangrike en waardevolle inligting rakende hul studies.

Plek:                    NG Kruiskerk (op die hoek van Victoria- en Ryneveldstraat)