Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
2019 Desember-Gradeplegtighede Datums
Begin: 28/11/2019, 10:00
Einde: 13/12/2019, 19:00
Kontak: -
Plek: Coetzenburg Centre at the Coetzenburg sports grounds

Die Desember-gradeplegtighede van die Universiteit Stellenbosch vind vanjaar van 9–13 Desember 2019 in die Coetzenburg-sentrum by die Coetzenburg-stadion plaas​.Om uit te vind wanneer jy jou graad ontvang, klik die GRADEPLEGTIGHEDE​ BLADSY.