Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Ter viering van Afrika
Begin: 24/05/2019, 07:30
Einde: 24/05/2019, 09:00
Kontak:Amber Kriel - -
Plek: USB, Bellvillepark / Park, Bellville

​Sukses deur middel van lees

Die nuanses daarvan om te leer lees in 'n Afrikataal

Meer as 70% van alle Suid-Afrikaanse kinders tussen grade R en 3 leer lees in 'n inheemse Suid-Afrikaanse taal. Dr Nic Spaull, senior navorser in die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, het ondersoek ingestel oor hoe kinders uit verskillende groepe Afrika-tale leer lees, en hoe die uitwerking van die verskille opvoeding en vooruitgang in Afrika beïnvloed.

Sluit by ons aan vir 'n spesiale Leader's Angle-aanbieding ter viering van AFRIKADAG, by die Universteit van Stellenbosch Bestuurskool te Bellvilleparkkampus in Bellville.

Wanneer: Vrydag, 24 Mei 2019

Tyd:          07:30 - 09:00

BESPREEK HIER