Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Afrikadag-Visekanselierslesing
Begin: 30/05/2019, 16:30
Einde: 30/05/2019, 18:30
Kontak:Landi Meiring - 021- 808 4032
Plek: Stellenbosch University Museum

Op 30 Mei sal prof Wim de Villiers, rektor & visekanselier, weer die jaarlikse Afrikadag-Visekanselierslesing aanbied. Vanjaar se spreker is regter Thina Siwendu van die Gautengse afdeling van die hooggeregshof van Suid-Afrika. Sy sal 'n baie spesiale lesing getiteld “A mother's reflection on suicide loss in post-apartheid South Africa" lewer. 

  • Tyd: 16:30 vir 17:00
  • Plek: Universiteit Stellenbosch Museum

Ligte verversings sal bedien word.

Bevestig u bywoning met Landi Meiring by landim@sun.ac.za of voltooi hierdie vorm.