Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Suid-Afrikaanse Sweedse Leierskapseminaar
Begin: 09/05/2019, 09:00
Einde: 10/05/2019, 17:00
Kontak:Kirwan Adams and Lidia Du Plessis - +27 21 808 4040
Plek: Stias and Konservatorium


In die strewe na die bereiking van die US se visie om 'n toonaangewende navorsingsintensiewe instelling in Afrika met 'n globale impak te wees, word die tweede Suid-Afrikaanse Sweedse Universiteitsforum (SASUF) op 9 en 10 Mei by die US aangebied​. 
Die SASUF Navorsings- en Innovasie Seminaar gaan sowat 400 navorsers en verteenwoordigers van befondsingsagentskappe, nywerhede en regering van Suid-Afrika en Swede bymekaar bring. Die doel is om innoverende maniere te vind om uitdagings soos  klimaatsverandering, onderwys, gesondheidstelsels, die samelewing, volhoubare verstedeliking en kuberveiligheid deur navorsing, innovasie en samewerking
aan te spreek.
. Dit sal 'n forum vir samewerking en uitruiling bied met betrekking tot die VN se Volhoubare Die SASUF-leierskapsberaad sal 'n byeenkoms wees van die Visekanseliers en Adjunk Visekanseliers van die 36 universiteite in Suid-Afrika en Swede het in die Forum verteenwoordig om samewerking oor onderwys, navorsing en innovasie oor die ooreengekome navorsingstemas verder te versterk.