Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
PhD-mondeling
Begin: 11/04/2019, 11:30
Einde: 11/04/2019, 13:00
Kontak:Marie Malherbe - 021 808 2225
Plek: Lokaal / Room 715, CGW Schumanngebou / Building

Me Emily Ikhide: Donderdag, 11 April 2019

Die PhD-mondeling van me Emily Ikhide (Ontwikkelingsfinansies, USB) met die proefskriftitel Essays on Alternative Energy Options, Environment and Economic Growth:  The case study of Nigeria, vind plaas op Donderdag, 11 April 2019 om 11:30. Besonderhede oor plek en bywoning is hier onder.


Plek waar eksamen plaasvind:

Kamer 715, CGW Schumanngebou, Bosmanstraat, Stellenbosch

Antwoord asb.: Indien u hierdie geleentheid wil bywoon, stel asb betyds vir Marie Malherbe in kennis by tel 021 808 225 of e-pos mm4@sun.ac.za.