Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Werkswinkel: VN Ontwikkelingsdoelwitte en veiligheid 8-12 April 2019
Begin: 24/03/2019, 13:00
Einde: 05/04/2019, 13:00
Kontak:Prof Francois Vrey - +27227023106
Plek: Saldanha

​Die werkswinkel word gesamentlik aangebied en befonds deur ACUNS en SIGLA en handel oor maritieme veiligheid, voedselsekerheid, migrasie en vlugtelinge. Ongeveer 200 internasionale kandidate het by wyse van 'n toelatingsopstel  gewedywer vir die 16 beskikbare plekke. Die werkswinkel word by die Fakulteit Krygskunde in Saldanha gehuisves. Die beste kandidaat sal befondsing ontvang om aan die 2019 ACUNS internasionale konferensie in Stellenbosch deel te neem. Vir meer besonderhede sien https://www.sun.ac.za/english/faculty/milscience/sigla/sigla-events/2019 .