Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Women's Land Summit
Begin: 11/04/2019, 08:30
Einde: 11/04/2019, 17:30
Kontak: -
Plek: STIAS

​Vroue in dialoog oor grondhervorming om sodoende oplossings te skep wat die Grondwetlike doelwit kan bereik om die verdeeldheid van die verlede deur grondhervorming te genees.​