Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
The Hope Hike and the Hope Bike
Begin: 14/10/2018, 07:00
Einde: 14/10/2018, 17:00
Kontak:https://www.entryninja.com/ -
Plek: Blaauwklippen, R44, Stellenbosch

​Die residensiele klusters van die Universiteit Stellenbosch (US) neem deel aan die Hope Hike and Hope Bike  geleentheid op Sondag. Maties ondersteun die doelwit om bewusmaking te vergroot teen depressie. Die mantra bestaan dat d​epressie is 'n fout in chemiese samestelling, nie jou karakter nie. Maak 'n verskil deur deel te neem aan die Hope Hike and Hope Bike initiatief. Geld wat ingesamel word, gaan na die Itemba Stigting en sal vir navorsing in depressie gebruik word.