Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Neem deel aan Internasionale Week
Begin: 18/09/2018, 13:00
Einde: 21/09/2018, 16:00
Kontak:Sarah van der Westhuizen - 021 808 2958
Plek: Academia Hall, Neelsie Student Centre, Russel Botman House

US Internasionaal bied van 18-21 September 2018 Internasionale Week aan. Kom vier internasionalisasie en gaan op reis deur die wêreld sonder om Universiteit Stellenbosch te verlaat. Die weekliklange program sluit in 'n Studie in die buiteland geleentheid, interaktiewe Wêreldkafee en Internasionale Kosaand.

Kliek hier vir die Internasionale Week-program.