Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Professorale intreerede van prof Gert Human
Begin: 14/06/2018, 17:30
Einde: 14/06/2018, 19:30
Kontak: -
Plek: Van der Sterr Building

​Prof Gert Human van die Departement Ondernemingsbestuur sal sy intreerede getiteld The dark side of business interdependence and the collaboration-opportunism paradox, lewer.

Datum: 14 Junie 2018

Tyd: 17:30

Kamer 1046 van die Van der Sterr-gebou

Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief spesiale dieetvereistes aan.

RSVP voor 8 Junie 2018 per e-pos na jmpret@sun.ac.za​