Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Professorale Intreerede van prof Kobus du Plessis
Begin: 16/04/2018, 17:30
Einde: 16/04/2018, 19:30
Kontak:Marilie -
Plek: Electrical and Electronic Engineering Building

Prof Kobus du Plessis van die Departement Siviele Ingenieurswese sal sy intreerede getiteld A water crisis: What about the last drop? lewer.

Datum: 16 April 2018

Tyd: 17:30

Plek: Kamer E202, Elektriese en Elektroniese Ingenieursgebou

Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief aan of u wel die onthaal sal bywoon, asook spesiale dieetvereistes . RSVP voor 10 April 2018 na marilie@sun.ac.za.