Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Maties in New Orleans
Begin: 18/04/2018, 18:30
Einde: 18/04/2018, 20:00
Kontak:Reanne Olivier - +1 516-619-6022
Plek: 1100 Poydras Street Suite 3700, New Orleans, La. 70163

​Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Alumni-betrekkinge nooi u en ’n metgesel uit om by ander VSA-gebaseerde Maties en vriende in New Orleans en die omliggende gebiede aan te sluit en ’n tikkie nostalgie te beleef terwyl u weer met mede-Maties in aanraking kom en daardie kenmerkend Suid-Afrikaanse gees deel.