Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Alumni ete in Boston
Begin: 19/03/2018, 18:30
Einde: 19/03/2018, 21:00
Kontak:Reanne Olivier - +1 516-619-6022
Plek: Smith & Wollensky – Atlantic Wharf
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Alumni-betrekkinge nooi US-gebaseerde Maties en vriende in Boston en die omliggende gebiede om ’n tikkie nostalgie te beleef en daardie kenmerkend Suid-Afrikaanse gees te deel.

RSVP is noodsaaklik vanweë beperkte kapasiteit by die onthaallokaal, so bespreek asseblief u plek teen 12 Maart. 

Ons Matie-familie is oor die hele wêreld versprei en ons wil graag met soveel van u as moontlik kontak maak. U kan gerus hierdie uitnodiging na mede-alumni, kollegas en vriende aanstuur wat ook Maties is en hulle aanmoedig om hul jongste kontakbesonderhede na alumni@sun.ac.za te stuur.