Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Intreerede: Prof Ronelle Carolissen
Begin: 22/02/2018, 17:30
Einde: 22/02/2018, 19:30
Kontak: -
Plek: Room | Kamer 3001 GG Cillié Building | GG Cillié-gebou

Prof​​ Ronelle Carolissen van die Departement Opvoedkundige Sielkunde sal haar intreerede lewer op Donderdag, 22 Februarie 2018.

Titel: "Teaching community (psychology) towards decoloniality: looking back and looking ahead.​"

Datum: Donderdag, 22 Februarie 2018​

​Tyd: 17:30 

Plek: Kamer 3001,​​ GG Cillié-gebou, Ryneveldstraat

Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief aan of u wel die onthaal sal bywoon, asook spesiale dieetvereistes.​

RSVP voor 15 Februarie 2018
Chantal Newman​​
E-pos: cnew@sun.ac.za​​