Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Gebaretaalklasse
Begin: 21/02/2018, 13:00
Einde: 28/03/2018, 14:00
Kontak: -
Plek: Den Bosch, at Huis Simon Nkoli House (39 Victoria Street)

Die Eenheid vir Gestremdhede wat deel is van die   Sentrum vir Studentevoorligting en –ontwikkeling (SSVO) by Stellenbosch Universiteit sal Beginner Gebaretaal klasse in Februarie en Maart 2018 loods.

ʼn Verbintenisfooi van R20 per klas sal gevra word. Die totale kostes is dus R120.00 vir die volle stel klasse. Die klasse sal op die volgende dae gehou word:

Woensdag 21 Februarie 2018 13h00 – 14h00 (SSVO)

Woensdag 28 Februarie 2018 13h00 - 14h00 (SSVO)  

Woensdag 7 Maart 2018 13h00 - 14h00 (SSVO)

Woensdag 14 Maart 2018 13h00 - 14h00 (SSVO)  

Woensdag 22 Maart 2018 13h00 - 14h00 (SSVO)  

Woensdag 28 Maart 2018 13h00 - 14h00 (SSVO)  

Lokaal: Victoria Straat 39, Den Bosch, Huis Simon Nkoli House.

Inskrywings vir die werkswinkels word slegs elektronies gedoen by http://www.sun.ac.za/workshops.  Vir verdere   inligting  stuur 'n e-pos na workshops@sun.ac.za.  Personeel en studente is welkom om in te skryf.