Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
PhD-eksamens
Begin: 15/05/2018, 14:30
Einde: 15/05/2018, 16:00
Kontak:Marie Malherbe - 021 808 2225
Plek: Room/Kamer 715, CGW Schumanngebou/Building

Me Riëtte Carstens: 15 Mei 2018

Die PhD mondelinge eksamen van me Riëtte Carstens (van die Departement Ondernemingsbestuur), met die proefskriftitel Foreign Investment in South African Real Estate Investment Trusts, vind plaas op Dinsdag, 15 Mei 2018 om 14:30. Besonderhede oor plek en bywoning is hier onder.

Plek waar eksamen plaasvind:

Kamer 715, CGW Schumanngebou, Bosmanstraat, Stellenbosch

Antwoord asb.: Indien u hierdie geleentheid wil bywoon, stel asb betyds vir Marie Malherbe in kennis by tel 021 808 225 of e-pos mm4@sun.ac.za.