ʼn Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch en spesialis kliniese farmakoloog en konsultant by Tygerberg-hospitaal, dr Veshni Pillay-Fuentes Lorente, het die Professor Bongani Mayosi Netcare Kliniese Studiebeurs 2022 ontvang.
Volledige storie beskikbaar in Engels.