Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#Researchforimpact: Verkenning van 'n nuwe instrument vir die deel van wetenskap
Outeur: Division for Research Development
Gepubliseer: 10/09/2020

​Die dae toe mense net nuus oor wetenskap in hul (gedrukte) oggendkoerant kon lees, is vir ewig verby. Vandag gebruik wetenskaplikes aanlynplatforms en sosiale media om hul werk sigbaar te maak en om verskillende gehore te betrek. As wetenskaplike kommunikasiekenners stel navorsers van die US se Sentrum vir Navorsing oor Evaluering, Wetenskap en Tegnologie (CREST) belang in interaksies tussen wetenskaplikes en die samelewing. Hierdie interaksies sluit tendense in die kommunikasie van wetenskap via tradisionele en aanlyn-media in.


Lees meer hier​