Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Fakulteit Opvoedkunde Gemengde Leer Seminaar
Outeur: Dr Anthea H M Jacobs T&L Advisor: Centre for Teaching and Learning (CTL) / Faculty of Education
Gepubliseer: 13/11/2018


FAKULTEIT OPVOEDKUNDE GEMENGDE LEER SEMINAAR 06 NOVEMBER 2018 in L3008 Opvoedkunde Gebou van 09h00 –12h45

In 2017 het die Fakulteit Opvoedkunde die Honneurs Baccalaureus in Opvoedkunde
Kusus via Gemengde Leer begin aanbied. Hierdie proses was 'n leerkurwe vir baie van die personeellede betrokke, aangesien dit die eerste keer was dat hulle aan gemengde leer blootgetsel was.

Gedurende die eerste jaar van aanbieding was die fokus meestal daarop om gewoond te raak aan die tegnologie (SUNLearn)[1], maar die gevoel was later dat dit tyd geword het om meer aktief betrokke te raak by die pedagogie wat gemengde leer onderlê – vandaar die idee van 'n Gemengde Leer Seminaar in die Fakulteit.

Om volledige artikel te lees volg asseblief die skakel hieronder.

https://www.sun.ac.za/english/faculty/education/Faculty%20Documents/NEWS%20FEED%20for%20WEB%20Final%20%20(Afrikans).pdf