Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Huisartse verbeter gesondheidsorg in SA se landelike gemeenskappe
Outeur: Prof Bob Mash & Dr Klaus von Pressentin
Gepubliseer: 02/05/2018

In ontwikkellende lande – veral in Afrika suid van die Sahara – word primêre sorg grotendeels deur verpleegsters toegedien, terwyl dit in onwikkelde lande deur dokters gebied word. Buitendien is die meeste dokters nie spesifiek in huisartskunde of primêre sorg opgelei nie.

Suid-Afrika is geen uitsondering. Maar die land is besig om met ʼn ander benadering te eksperimenteer. Oor die afgelope paar dekades word huisartse (spesialiste in huisartskunde) in distriksgesondheidstelsels geplaas. Die gevolg is dat baie gemeenskapsgesondheidsentrums en distrikshospitale nou huisartse het. Die getalle is nog min met ongeveer twee huisartse per gesondheidsdistrik. Daar is 52 gesondheidsdistrikte in die land.

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.

Onderskrif: Dr Klaus von Pressentin and Prof Bob Mash.