SUNStudent
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SUNStudent-Banner-for-SU-Website-Larger.jpg

​​​Verbeel jou ‘n SIS stelsel……
  • wat die vermoë het om op nuwe en snelveranderende vereistes te reageer
  • met verbeterde verslagdoenings- en analise-vermoë
  • wat ‘n verbeterde gebruikers-ervaring vir personeel en studente verskaf en
  • met moderne intervlakke.
Dit word nou ’n realiteit aangesien die Universiteit die pad saam met Serosoft se Academia en hul Suid-Afrikaans vennoot, Eiffel Corp, stap om ’n stelsel te ontwerp, ontwikkel en te implementeer wat elke fase van ons studente se lewensiklus reg vanaf werwing sal aanspreek. Die nuwe SIS staan as SUNStudent bekend en dit maak deel uit van die Universiteit Stellenbosch (US) se Stelselvernuwingsprojek (SVP) om die verouderde inligtingstelsels te vervang.


image for landing page (afr).JPG