Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

Verpleegkunde brei nagraadse program aanbieding uithttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9527Verpleegkunde brei nagraadse program aanbieding uitFMHS Marketing & Communication / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Jackie Pienaar BrinkVyf nuut ontwikkelde nagraadse programme vir spesialisopleiding in verpleegkunde is vanjaar vir die eerste keer aan die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied. ’n Bykomende drie nagraadse programme sal in 2023 aangebied word.
Ons moet nie anderpad kyk wanneer geslagsgebaseerde geweld gepleeg word niehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9526Ons moet nie anderpad kyk wanneer geslagsgebaseerde geweld gepleeg word nieJuliana ClaassensGedurende die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders kan ons nie bekostig om anderpad te kyk wanneer geslagsgebaseerde geweld gepleeg word nie.
Ouers vermoor soms hul kinders om wraak te neemhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9525Ouers vermoor soms hul kinders om wraak te neemCorporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking [Alec Basson]Hoewel daar baie redes vir sulke onbegryplike dade kan wees, blyk wraakneming ʼn motief te wees wanneer een ouer ʼn kind doodmaak om die lewens- of huweliksmaat seer te maak. Hierdie kindermoorde staan as wraakmoorde bekend.
Fakulteit vier toppresteerdershttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9524Fakulteit vier toppresteerdersAamirah Sonday and Daniel BuganFakulteit vier toppresteerders
Voormalige EBW-dekaan, prof Johann de Villiers, tree afhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9523Voormalige EBW-dekaan, prof Johann de Villiers, tree afDaniel BuganVoormalige EBW-dekaan tree af
Konferensie pak transformasie in hoër onderwyshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9522 Konferensie pak transformasie in hoër onderwysCorporate Communication and Marketing | Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking Die Universiteit van Stellenbosch bied ras en transformasie konferensie aan.

 Soek Nuus