Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nuus en Media

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Welkom by die mediakantoor van die Universiteit Stellenbosch

media


Die mediakantoor vorm deel van die Afdeling Korporatiewe Bemarking en kommunikeer die nuutste navorsingsdeurbrake, institusionele nuus, innovasie en inligting oor kampus-geleenthede aan die media. 

- Op soek na ʼn kundige?  Kliek hier vir die Universiteit se
   Kennisgids. 
- Op soek na foto's? Kliek hier​ vir kampusfoto's en foto's van
 
  bestuurslede.
- Kliek hier​ vir 'n lys van die nuutste mediavrystellings en artikels.
- Klik hier​ vir 'n skakel na US publikasies.



Kontak:

Skakel met Martin Viljoen by tel 021 808 4921 of media@sun.ac.za vir meer inligting of om bygevoeg te word op die US se media verspreidingslys (vir joernaliste).​

Twitter