Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Afrika Digitale Universiteits Netwerk 2020 Kollokwium

2020 Kollokwium

As jy dit nie self kan bywoon nie, hierdie sessies sal gestroom word:

  • Internasionale paneelgesprek: innovasie in die Afrika Konteks, 10 Maart om 10:00 vm.
  • Die hoofrede van Prof. Laura Czerniewicz van UK, 11 maart om 9:45 vm.

Die skakel na die stromingplatvorm is HIER.

Die WhatsApp nommer vir intydse terugvoer, vrae en selfs fotos van die verskillende sessies: +27 72 301 3882

Bly gekonnekteer deur die volgende te gebruik:

  • #ADUN2020
  • Twitter: @AfricanDUN
  • Facebook: ADUN

Hieronder is die 2-dae Kollokwium-program:

 adun.png

As jy enige vrae rondom die opkomende kollokwium het, e-pos asb Dr. Sonja Strydom of besoek die webwerf by https://adunetwork.net/2020-colloquium.