Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Oproep vir nominasies vir paneellede vir kreatiewe uitsette

​Sien die oproep vir nominasies vir paneellede vir kreatiewe uitsette soos ontvang van Departement Hoër Onderwys & Opleiding (DHOO) hier. Volledige inligting omtrent die beleid rondom die subsidiëring van kreatiewe uitsette kan in die dokument gevind word. 

Let asb op dat die sluitingsdatum vir nominasies 1 Julie 2019 is. 

Contact:

Dalene Pieterse

Epos: mver@sun.ac.za | Tel: 021 808 3557