Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Nuwe Tygerberg- en Worcester-kampuskaarte

​Dit is nou makliker om jou weg te vind by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) wat geleë is by die Universiteit Stellenbosch (US) se Tygerberg- en Worcester-kampusse. Ons nuwe kaarte, wat aflaaibaar is op die fakulteit en die universiteit se webtuistes bied 'n vinnige oorsig van die kampusse se straatname, akademiese geboue, personeel- en studente-geriewe en koshuise.

Kliek hier op die skakels hiernaas om die kaarte af te laai:
Tygerberg-kampuskaart (www.sun.ac.za/fggwkaarte) >
Worcester-kampuskaart >