Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Informasietegnologie geskeduleerde stelselonderhoud: 7 – 10 Desember
Geskeduleerde onderhoud van IT-stelsels word beplan vir die naweek van 7 – 10 Desember vanaf 17:00 Vrydagmiddag tot 08:00 Maandagoggend.

Onderhoud word op ʼn groot aantal IT-stelsels uitgevoer en hoewel enige IT-diens gedurende die naweek belemmer kan word, sal ons poog om onderbrekings tot die minimum te beperk. Dit beteken nie dat alle stelsels af sal wees gedurende dié tydperk nie, maar bloot dat ʼn moontlikheid bestaan vir onderbrekings. 

Vir enige navrae kontak asb. die IT Dienstoonbank by 021 808 4367 of meld ʼn diensversoek aan op die ICT Partner Portal​.