Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Vrywilligers gesoek

Ons is tans besig om vrywilligers in ‘n psoriase studie te werf. Ons sal bloedcholesterol en inflammasie bepaal. Indien u sou belangstel om deel te wees aan hierdie studie kan u Me. Maria Visser kontak op epos: 19164521@sun.ac.za