Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Neem deel aan Global Afrika Week-vieringe

​Universiteit Stellenbosch Internasionaal, die Studenteraad, Alumni-kantoor en Matie Sport vier Global Afrika Week vanaf 18-22 September 2017. Die week kyk na Afrika se rol in die internasionale arena met die fokus op film, sport, besprekings, kos en kultuur. Daar kan uitgesien word na 'n Afrika Weekberaad, filmvertonings, Internasionale Universiteits Sportdag vieringe, die bekendstelling van die # SU99-veldtog, Internasionale Kosaand en 'n Afrika-gala-dinee.

Kliek hier vir meer inligting oor die week.