Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Nuwe aanlynstelsel vir navorsing-etiekaansoeke kom binnekort

​Neem asseblief kennis dat die Universiteit Stellenbosch besig is om oor te skakel na ‘n nuwe stelsel vir etiekaansoek- en bestuursprosesse. 

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe werk saam met Informasietegnologie om die nuwe stelsel so gou moontlik in plek te stel. 

Verdere kennisgewings oor die presiese oorskakelingsdatum vir elke komitee volg sodra die nuwe stelsel gereed is.