Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
R10 Toegangsfooi betaalbaar: US botaniese tuin

​Vanaf Maandag 24 April word 'n toegangsfooi van R10 gehef op alle besoekers van die botaniese tuin.  Alle US personeel- en studentekaarte asook die Vriende van die Tuin kaarte kan wel gebruik word vir gratis toegang.  Onthou om u kaart saam te bring.