Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SAF Opleidingsinisiatief 2017

'n Gekonsolideerde opleidingsgeleentheid word weer binne SAF van 19-23 Junie 2017 aangebied. Die opleiding is daarop gemik om deelnemers aan toerusting bloot te stel om teoretiese beginsels te versterk en die nodige praktiese vaardighede te ontwikkel. In die meeste gevalle sal data interpretasie ook gedek word. Vir meer inligting raadpleeg asseblief die eerste kennisgewing van die SAF Opleidingsinisiatief 2017 hier.