Die Eenheid vir Gestremdhede wat deel is van die Sentrum vir Studentevoorligting en –ontwikkeling (SSVO) by Stellenbosch Universiteit sal Beginner Gebaretaal klasse in Maart en April 2017 loods.
ʼn Verbintenisfooi van R20 per klas sal gevra word. Die totale kostes is dus R120.00 vir die volle stel van 6 klasse. Die klasse sal op die volgende dae gehou word:
Woensdag 1 Maart 2017 13h00 – 14h00 SSVO, Den Bosch, Victoriastraat 39
Woensdag 8 Maart 2017 13h00 - 14h00 SSVO, Den Bosch, Victoriastraat 39
Woensdag 15 Maart 2017 13h00 - 14h00 SSVO, Den Bosch, Victoriastraat 39
Woensdag 22 Maart 2017 13h00 - 14h00 SSVO, Den Bosch, Victoriastraat 39
Woensdag 29 Maart 2017 13h00 - 14h00 SSVO, Den Bosch, Victoriastraat 39
Woensdag 5 April 2017 13h00 - 14h00 SSVO, Den Bosch, Victoriastraat 39
Inskrywings vir die werkswinkels word slegs elektronies gedoen by http://www.sun.ac.za/workshops. Vir verdere inligting stuur 'n e-pos na workshops@sun.ac.za. Personeel en studente is welkom om in te skryf.