Op Woensdag 27 April vier Suid-Afrikaners Vryheidsdag. In meningsartikels vir die media besin kenners aan die Universiteit Stellenbosch oor die betekenis van vryheid ná bykans 30 jaar van demokrasie. Klik op die skakels hieronder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die geplaasde artikels te lees.