Die Sentrum vir Leertegnologieë is toegewyd om professionele leergeleenthede vir personeel in hul pogings om leertegnologie sinvol in hul kursusse te inkorporeer, te bied. Hierdie leergeleenthede is uitsluitlik beskikbaar vir en word gratis aan US personeel gebied.
Kliek op enige van die name van die aanbiedinge hieronder om meer uit te vind:
1. Inleiding tot Gemengde Onderrig en Leer Kortkursus
2. Gevorderde Gemengde Onderrig en Leer Kortkursus
3. PowerPoint: 'n Self-Help gids
4. Camtasia: 'n Self-Help Opleidingskursus