Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Suid-Afrika se dualistiese landboustruktuur is onvolhoubaar
Outeur: Wandile Sihlobo & Johann Kirsten
Gepubliseer: 01/12/2021

Die artikel How to narrow the big divide between black and white farmers in South Africa deur Wandile Sihlobo en Johann Kirsten is op 30 November 2021 deur The Conversation gepubliseer.

Mnr Wandile Sihlobo is 'n senior genoot by die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch en prof Johann Kirsten is die direkteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek by die Universiteit Stellenbosch.

Die skrywers is ook verantwoordelik vir 'n hoofstuk in die publikasie Oxford Handbook of the South African Economy, wat onlangs gepubliseer is.

Foto deur ​Martin Bisof op Unsplash.