Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Afrika het vele uitdagings, maar ook baie geleenthede
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking [Alec Basson]
Gepubliseer: 26/05/2021

Dinsdag (25 Mei) was Afrikadag. In meningsartikels vir die media wys personeel van die Universiteit Stellenbosch daarop dat hoewel Afrika talle uitdagings in die gesig staar, dit ook baie geleenthede vir volhoubare ekonomiese ontwikkeling, vrede en  welvaart het. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.