Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Internasionale Vrouedag: Geslagsongelykheid moet gestop word
Outeur: Juliana Claassens & Soraya Seedat
Gepubliseer: 09/03/2021

Internasionale Vrouedag is Maandag (8 Maart) gevier. In meningsartikels vir die media, voer Proff Juliana Claassens (Departement Ou en Nuwe Testament) en Soraya Seedat (Departement Psigiatrie) aan dat vroue met reg kwaad kan wees oor die wydverspreide diskriminasie, seksisme en geslagsongelykheid in die samelewing. Klik op die skakels hier onder om die artikels te lees.