Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wêreldonderwysersdag: US-kenners fokus onderwyskwessies
Outeur: Maureen Robinson & Michael le Cordeur
Gepubliseer: 05/10/2020

Maandag (5 Oktober) is Wêreldonderwysersdag. In artikels vir onderskeidelik Mail & Guardian en Die Burger fokus Proff Maureen Robinson en Michael le Cordeur van die Department Kurrikulumstudie op van die uitdagings wat onderwysers gedurende die pandemie in die gesig staar. Klik op die skakels hier onder om die artikels te lees.