Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#Researchforimpact: Stories wat ons bybly
Outeur: Division for Research Development
Gepubliseer: 22/09/2020

​Die straat waar sy staan, een van die besigste in Bonteheuwel, ʼn township op die Kaapse Vlakte, is besig met mense, honde en verkeer. Jong seuns wys hul tolkap-vaardighede, meisies spring tou, groepe jong mans staan en rook waterpype en vroue dra kruideniersakkies, alles teen die agtergrond van toetende taxi.


Lees meer hier​