Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Covid-19 wys ons weereens: Moenie met Moeder Natuur mors nie
Outeur: Kristien Nel van Zyl, Wolfgang Preiser, Andrew Whitelaw & Susan Engelbrecht
Gepubliseer: 05/08/2020

Gehaasde navorsing tydens die pandemie-paniek het twyfelagtige navorsing en samesweringsteorieë oor die oorsprong van die virus teweeg gebring – maar genetiese analise van die virus het bewys dat dit hoogs onwaarskynlik is dat dit in ʼn laboratorium ontwikkel is, skryf Kristien Nel van Zyl, Wolfgang Preiser, Andrew Whitelaw en Susan Engelbrecht van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe in ʼn meningsartikel vir Daily Maverick.

  • Kliek hier vir die oorspronklike artikel op Daily Maverick.