Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Afrika Digitale Universiteits Netwerk
Outeur: Christina Harvett
Gepubliseer: 06/12/2019

Die ADUN bestaan hoofsaaklik uit akademici in hoër onderwys in Afrika sowel as ander belanghebbendes in die verskillende fasette van tegnologie-integrasie in die HO-kurrikulum. Die netwerk takel die aard van die kontemporêre universiteit met die klem op die digitale aspekte van onderrig en leer.

Die vestiging van die netwerk word gelei deur drie verwante uitkomste:

  • Akademieskap: Om akademieskap te bevorder op die gebied van opvoedkundige tegnologie
  • Innovasie: Om innovering in die gebied van die Afrika-opvoedkundige tegnologie teorie en praktyk te verbreed
  • Netwerk: Om interaksie te hê met eweknieë en akademici met Afrika-perspektiewe,  wat fokus op opvoedkundige tegnologieë in die HO-kurrikulum, of wat belangstel daarin.

Die volgende fase is die beplanning van 'n tweede ADUN Kollokwium vanaf 10 - 11 Maart 2020 in Stellenbosch, Suid-Afrika. Hierdie die tweede kollokwium se doel is om 'n inklusiewe agenda op te stel om die ADUN se toekomstige optrede gesamentlik te bepaal.  Besoek asb

https://adunetwork.net/