Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
USB-dosent die eerste vrou in SA om 'n PhD in Ontwikkelingsfinansies te ontvang
Outeur: USB
Gepubliseer: 15/10/2019

Die​ artikel, Chasing her destiny: USB lecturer becomes the first woman in SA to receive a PhD in Development Finance, is deur die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) geskryf en op 18 September 2019 op hul webtuiste gepubliseer.

  • Om die oorspronklike artikel oor dr Nthabiseng Moleko te lees, kliek hier.