Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Sit die Woordfees in die palm van jou hand
Outeur: SU Woordfees/US Woordfees
Gepubliseer: 20/02/2019


Die Woordfees is 'n groot fees. Daar is 497 aanbiedings in meer as 60 venues en tien kategorieë, maar met hierdie nuwe toepassing kan jy die omvangryke program maklik baasraak en in jou sak saamdra. woordfees app.png


As jy op PROGRAM klik, kan jy soek onder Alfabeties, Kategorie, Dag of Venue.

Gebruikers kan met behulp van die app:

  • ​ 'n persoonlike feeskalender opstel
  • kaartjies aankoop
  • venues vind en opspoor (jy kan direk deurklik na Google Maps toe)
  • op hoogte bly met nuus en resensies, voor en tydens die fees

​Met die nuwe Woordfees-app kan jy agteroor leun en ontspan.




Vir Apple: https://itunes.apple.com/za/app/us-woordfees/id1450078016?fbclid=IwAR3JYc9to0qBr_l7V0O4h0M5qK797KAsczl_GG97HPYCKRZovDtetZ7TiQ8&mt=8

Vir Android: https://play.google.com/store/apps/details?fbclid=IwAR2Qg2nGBRlsiEuFbbQwtxa1S21AX-3nU866XIEO5YjUvIDTVyVopUSuR9o&id=io.xtrapolate.woordfees&rdid=io.xtrapolate.woordfees