Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Lewenstyl siektes kan Afrika se stygende lewensverwagting in die wiele ry
Outeur: Prof Charles Shey Wiysonge
Gepubliseer: 20/12/2018

​In Afrika suid van die Sahara lewe mense nou langer as ooit tevore. ʼn Kind wat vandag in dié streek gebore word sal na verwagting tot ʼn gemiddelde ouderdom van 64 jaar leef. Dit is ʼn merkwaardige verbetering van 11 jaar sedert die jaar 2000, toe die lewensverwagting by geboorte slegs 53 jaar was in Afrika suid van die Sahara.  

Hierdie artikel het oorsponklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.