Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Die genetika van geestesgesondheid: Afrika-oplossings vir Afrika-uitdagings
Outeur: Benyam Worku Dubale, Celia van der Merwe & Dr Nathaniel McGregor
Gepubliseer: 15/11/2018

Navorsing in die geestesgesondheidwetenskappe het die afgelope twee dekades met rasse skrede gevorder. Maar die meeste studies oor geestesgesondheid het nie mense van Afrika ingesluit nie – beide as navorsers of deelnemers. Dit wek kommer dat Afrika ʼn omstander kan wees terwyl vordering in molekulêre en genetiese navorsing van die brein snelle vordering toon.

Hierdie artikel het oorsponklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.

 

Foto: Pixabay