Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Die hoe en wat van die Telematiese Skole Projek
Outeur: Christina Harvett
Gepubliseer: 15/08/2017

​Die interaktiewe Telematies platform is gemaak om dinamiese kommunikasie tussen die aanbieder and leerders van die verskillende skole te fasiliteer.  Die system is robuust en maklik om te gebruik en hierdie grafiese voorstelling verduidelike in 6 maklike stappe, hoe alles in mekaar steek.​​