Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Registrasietydperk verleng tot 17 Februarie 2017
Outeur: Corporate Communication/Korporatiewe Kommunikasie
Gepubliseer: 09/02/2017

​Die Registrateur van die Universiteit Stellenbosch (US) het aangekondig dat die registrasietydperk amptelik tot Vrydag 17 Februarie 2017 verleng is. Die besluit is geneem om studente by te staan wie nog nie kon registreer nie, weens 'n gebrek aan befondsing en die vertraging in kommunikasie vanaf NSFAS oor die uitkoms van die NSFAS-aansoeke.

Lees meer hier.